'Kyk hoe lyk ons nou' - die hele matriekklas in al hul glorie
Hoërskool Richardsbaai se matriekdans in die skoolsaal het ‘n antieke tema gehad en die leerlinge is teruggevoer na die dae van ‘wingtips’, sigare , stolas en glinsterende ou karre.
In stemmige luim – (agter) Michael Solomon, Carlos Rodrigues, Danike Struwig, Jaco Pretorius en Corné de Wet; (voor) Ruan Potgieter, Du Toit Pretorius en Tiaan Botha.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!