Community galleriesGalleries

Aftree-oord aanlyn gallery

Die Alberton aftree-oord het op Saterdag, 4 Junie, 'n gesellige dag gereël, met lekker kos en kuier.

DIE Alberton Aftree-oord het op Saterdag, 4 Junie, ‘n gesellige dag gereël, met heerlike kos en ‘n lekker gekuier.

Die dag is deur die oordkomitee gereël, onder leiding van Karen Muller, en het ‘n pretloop om vir besoekers die pragtige tuine te wys, ‘n potjiekosete met 21 geregte, gaskunstenaar Rudi van Niekerk, en ‘n uitstalling van inwoners se handwerkmark, wat vir hulle ‘n geleentheid gebied het om hul ware te verkoop, behels.

U mag ook belangstel in:

*albertonrecord.co.za/106916/aftree-oord-hou-fondsinsameling/;

*albertonrecord.co.za/97950/alberton-aftree-oord-bak-weer/

Related Articles

Back to top button