GalleriesSports galleries

GALLERY: Allies staan sterk teen Hoërskool Driehoek

Hoërskool Alberton het op 29 Februarie kragte teen Hoërskool Driehoek gemeet en uitstekend gevaar.

Hoërskool Alberton het op 29 Februarie kragte teen Hoërskool Driehoek gemeet en uitstekend gevaar.

Hier is die uitslae van die dag vir die rugbyspanne:

• o-14A wen met 20-0

• o-15A wen met 64-0

• o-16A wen met 31-0

• Tweedes wen met 29-17

• Eerstes wen met 34-0

Netbal uitslae:

• o-14A wen met 10-9

• o-14B wen met 12-14

• o-15A verloor met 11-27

• o-15B verloor met 15-21

• o-16A 19 elk

• o-16B wen met 22-6

• o-17A verloor met 13-18

• o-19B wen met 21-19

• Eerstes wen met 19-12

Hokkie uitslae:

• o-14A wen met 2-0

• o-14B wen met 0-3

• o-15A verloor met 0-4

• o-16A verloor met 0-1

• Tweedes verloor met 0-2

• Eerstes veloor met 0-1

GALLERY: 

Related Articles

 
Back to top button