NewsSchools

Laerskool Orion se nuwe Graad Eens

Laerskool Orion se Graad Een onderwysers was opgewonde om hul klasse vol nuwe gesigte te sien.

Die Graad Eens het hul eerste dag by die skool op 15 Februarie gehad.

Liah Owens en Ryan Melamu is reg om die skool te verken.
Hayley van Zyl en Eon de Witt was opgewonde om met “groot skool” te begin.
Taylor Rothman en haar nuwe klasmaat Sion Rautenbach.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Alberton Record in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button