NewsSchools

Dinamika behaal reuse slaagsyfer

Ten spyte van ’n baie uitdagende jaar het Hoërskool Dinamika se matrieks uitstekende resultate gelewer.

Die matrieks het in 13 vakke ’n 100 persent slaagsyfer behaal. Die vakke sluit wiskude, wetenskap en rekeningkunde in.

Dinamika spog met ’n 80 persent universiteitsvrystelling en ’n algehele slaagsyfer van 98 persent.

Debbie Pieters het vyf onderskeidings behaal.
Amoné Swart het vyf onderskeidings behaal.
Lara Feensta het ses onderskeidings ontvang en ‘n AROS Prestige Beurs vir BEd Intermediêre Fase ontvang.
Caitlyn Botha het vyf onderskeidings behaal.
Christine de Blanché het vyf onderskeidings behaal.
Zack Binedell het vyf onderskeidings behaal.
Chanté van der Lill het vyf onderskeidings behaal.
Rozelle Stegman het sewe onderskydings behaal en is Dinamika se Dux-leerder.
Storm Ciorovich het ses onderskeidings behaal.
Kiara du Pont het vyf onderskeidings behaal.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Alberton Record in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button