Hoërskool Marais Viljoen High se o14-netbalspan het tydens die Suid-Afrikaanse Netbalkampioenskappe vyfde in die land geëindig.
Na twee dae se netbalwedstryde het die span slegs een wedstryd verloor.

“Welgedaan aan die afrigter en haar span op ‘n uitstekende netbalseisoen. Ons is baie trots op julle,” het Martie Heystek, skoolhoof, gesê.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




