Local newsSchools
Randhart se Bybelvasvra – skool se trots
Laerskool Randhart se Bybelvasvraspan het tydens die finale rondte van die Rapportryerkompetisie tweede geëindig.

Dit is die sewende jaar in ‘n ry wat dié; Bybelvasvraspan in die top drie van die kompetisie eindig.
Die skool is trots op Dané Human, Elysia Engelbrecht, Amori van Vuuren en Elné Coetzee se harde werk.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




