Local news

Moenie hierdie maand se Emmanuel-byeenkoms mis nie

Die byeenkoms is 'n heerlike tyd om saam te kuier en goeie musiek te geniet

Die Emmanuel-groep kom weer op 16 November om 09:30 vir 10:00 by die Alberton LewenSentrum, Meyersdal bymekaar.

JJ Stephens sal die gaskunstenaar wees. Kom sluit aan by die groep en kuier gesellig saam.

Vir meer inligting kontak Marelie Rabie by 082 462 8676 of 011 864 1285.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Alberton Record in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button