Local newsSchools

Albies verwelkom Graad Een’s

Albies se eerste skooldag van 2024.

Laerskool Generaal Alberts Primary het op 17 Januarie hulle nuwe Graad Een leerders met ope arms ontvang.

Dit was ‘n groot dag vir die jong leerders, maar so ook vir hulle ouers.

Die Alberton Record het gaan inloer om van die leerders af te neem.

Mahle Ndoda.
Matthew Jardim.
Evelyn Lombard.
Levi Geyser.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Alberton Record in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button