Local newsSchools
Groot dag vir nuwe Graad Eens
Laerskool Randhart se nuwe Graad Eens stralend op eerste skooldag.

Laerskool Randhart het op 17 Januarie hul nuwe Graad Een leerders met ope arms ontvang.
Vir hierdie jong leerders was dit hulle eerste dag in die ‘groot skool’ en die emosies het hoog geloop.
Die skool het in die kinders en hulle ouers se opgewondenheid gedeel en sien uit na ‘n voorspoedige akademiese jaar.







At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.