Hoërskool Alberton se klas van 2023 het ‘n indrukwekkende algehele slaagsyfer van 97.2% behaal.
Die Alberton Record het die skool besoek om die matrikulante geluk te wens met hierdie prestasie.
Die skoolhoof en onderwysers is almal opgewonde oor die sukses van die leerders.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!










