Hoërskool Marais Viljoen se klas van 2023 spog met ‘n 99% slaagsyfer. Die groep het ook ‘n 100% slaagsyfer in 13 vakke behaal.
Daar was 252 A’s en 400 B’s deur die groep verower. Die skool het die klas van 2023 gelukgewens en hulle sterkte toegewens vir die toekoms.












At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




