Local newsSchools

Steyn-leerders vir verskillende spanne gekies

Baie geluk is in orde vir Laerskool President Steyn leerders wat onlangs verskillende sportspanne gehaal het.

TEASER: Baie geluk is in orde vir Laerskool President Steyn leerders wat onlangs verskillende sportspanne gehaal het.

Baie geluk is in orde vir Laerskool President Steyn leerders wat gekies is om deel te wees van verskillende krieket- en rugbyspanne.
Die skool het ook seuns van die skool gelukgewens wat die o11 en o12 Oosrand-spanne gehaal het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Alberton Record in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button