Local news
Gemeenskap genooi na nuwe lewe fees blomme toer
NGK Alberton-Wes nooi inwoners na hul nuwe lewensfees blommetoer deur die kerk op 31 Augustus van 09:00 tot 14:00.

Met die nuwe seisoen wat warmer weer, bloeiende blomme en nuwe lewe bring, nooi NG Kerk Alberton-Wes inwoners na hul Nuwe Lewensfees Blommetoer deur die kerk in Forestraat, New Redruth op 31 Augustus van 09:00 tot 14:00.
Die toegangsfooi sal R10 wees. Vir meer inligting, kontak Anel by 083 4079 700 of Retha by 083 388 3171.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




