KYK: Hoërskool Alberton leerders gereed vir die Gauteng Landloop Kampioenskappe
Callista Prinsloo en Jeonathan Mwilambwe het beide gekwalifiseer om aan die Gauteng Landloop Kampioenskappe deel te neem.
Hoërskool Alberton leerders, Callista Prinsloo en Jeonathan Mwilambwe, is gereed om teen die beste atlete in die Gauteng Landloop Kampioenskappe deel te neem.
@albertonrecord Callista Prinsloo is a grade 11 leaner at Hoërskool Alberton who is going to compete at the Gauteng Cross Country Championships on August 31.
Beide atlete het hul skool verteenwoordig in ‘n interne landloop in Julie waarna hulle gekwalifiseer het vir die Gauteng Kampioenskappe wat op 31 Augustus by Hoërskool Die Anker in Brakpan plaasvind.
@albertonrecord Jeonathan Mwilambwe is also running at the Gauteng Cross Country Championships
Die Graad Nege en 11 leerders sal in die dogters o17 en seuns o15 afdelings deelneem.



