Local newsSport
Ories spog met hul hokkiespanne
Laerskool Orion spog met hul hokkiespelers en afrigters wat skitterend in die hokkie-seisoen gevaar het.
Die skool wens die spelers en afrigters geluk met hul prestasies.
Die skool se o12- en o13-spanne is as ligawenners gekroon.
Die skool wens die spanne sterkte toe met die Oos-Gauteng uitspele wat vanaf 9 tot 13 September plaasvind by Hoërskool Kempton en St Dominics in Boksburg.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



