Local news

Brandpunt Fotoklub se Oktober wenfoto’s

Elsa E van Dyk en Sarie du Plessis as wenners van Oktober aangewys.

Brandpunt Fotoklub het onlangs hulle Oktober wenners aangekondig.

Sarie du Plessis het met die junior wenfoto weggestap en Elsa E van Dyk met die senior wenfoto.

Sarie se foto Hantamberge het die beoordelaars se harte gesteel terwyl Elsa se foto genaamd Milkweed Seeds bo al die ander uitgestaan het.

Dié is ‘n klub vir fotografie-entoesiaste in Alberton en omgewing. Lede beskryf hulself as ‘n jolige groep mense met ‘n passie vir fotografie. Of jy dit doen as ‘n stokperdjie, en of jy al ‘n gesoute fotograaf is, hulle bied iets vir almal.

Vir nuus oor Brandpunt Fotoklub, besoek hul webwerf.

Elsa E van Dyk se foto, Milkweed Seeds.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Alberton Record in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button