Local newsSchools
Leiers vir 2025 aangekondig
Laerskool Randhart het onlangs hul hoofleiers vir 2025 aangekonding.
Die skool wens die volgende leerders geluk met hul verkiesing: Kayla Hopley (hoofdogter), Danika Cato (onderhoofdogter), Lize-Mari van den Berg (onderhoofdogter), Melinique Nel (onderhoofdogter), Kian van Niekerk (hoofseun), Alexander Aucamp (onderhoofseun), Franco Fourie (onderhoofseun) en Xander van den Berg (onderhoofseun).
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!










