Local news
FOTO’S | Laerskool Randhart skop die jaar af met hul interhuis byeenkoms
Leerders was sigbaar opgewonde om aan die verskillende items op die atletiekprogram vir die dag deel te neem.
Laerskool Randhart het die jaar se atletiek afgeskop met hul interhuis. Leerders het deelgeneem aan verspring, gewigstoot en verskillende baanitems terwyl ouers en toeskouers hulle vanaf die pawiljoen aangemoedig het.
Daar het groot opwondenheid onder die atlete en toeskouers geheers.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!










