Deelname aan kultuur - eerste: Maryke Kitching, Cindy van der Westhuizen, Karen van der Schyf, Verichka Alderson, Elize Weinrich, Lize Steenkamp, Mariné Marnewick, Anika Pawson, Esta Barnard en Elsemari Erasmus.
Die skool wil graag van hierdie geleentheid gebruik maak om hulle dank te betuig aan die personeel van Ekurhuleni-Suid vir die ondersteuning wat aan skole gebied word.
Laerskool Randhart spog graag met die volgende toekennings.
• Tegniese beampte van die jaar: Bonita Mentz – eerste plek.
• Mansafrigter van die jaar: Juan Labuschagne – derde plek.
• Span van die jaar: die o9-rugbyspan – tweede plek.
• Laerskool van die jaar: Laerskool Randhart – tweede plek.
• Administrateur van die jaar: Laerskool Randhart se hoof Francois Venter ontvang die toekenning – tweede plek.
• Laerskool atleet van die jaar: Kayla Hopley – eerste plek.
• Deelname in kulturele aktiwiteite: Laerskool Randhart – eerste plek.
Lihan de Koker en Matthew Connoway ontvang die trofee names die o9-rugbyspan – tweede plek.
Laerskool atleet van die jaar Kayla Hopley.
Laerskool van die jaar en administrateur van die jaar (tweede plekke) is ontvang deur die skoolhoof, Francois Venter.
Tegniese beampte van die jaar Bonita Mentz – eerste plek.
Mansafrigter van die jaar Juan Labuschagne – derde plek.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
A skilled Social Media Manager and Digital Content Creator with over 9 years of experience, great at creating engaging content and driving online presence.