Schools

Steyne spog met Graad Een’s

Steyntjies begin hulle nuwe skooljaar heel feestelik.

Laerskool President Steyn het met opgewondenheid nuwe Graad Een leerders op 17 Januarie verwelkom.

Elke klas was vrolik opgetooi volgens ‘n unieke kleurtema, en die skool het vyf klasse vol sprankelende nuwe gesiggies.

Dit was ‘n onvergeetlike dag vir die kleingoed en ‘n goeie begin van die nuwe skooljaar.

Chanique Geustyn.
Skye Havenga.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Alberton Record in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button