Laerskool Orion is trots om aan te kondig dat twee van die skool se landloop-sterre, Minke en Mila Scholtz, na die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe deurgedrin het.
Ná hulle puik vertonings by die Gautengkampioenskappe wag daar nou ’n nasionale verhoog op hulle.
Die hele Orion-familie staan agter hulle en glo dat hulle steeds sal uitblink.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



