Schools
GALLERY: Hoërskool Alberton se matrieks pronk by matriekafskeid
Die Allies het behoorlik uitgehang en gepronk tydens hul matriekafskeid, waar ’n geborgde motor ook vir ’n minderbevoorregte leerder gesorg het.

Hoërskool Alberton se matriekafskeid was n groot feestelike geleentheid waartydens vanjaar se matrieks afskeid van mekaar en die skool geneem het. Die Allies het behoorlik uitgehang en gepronk.
Die skool bedank graag SMH Car Hire vir die borg van n motor vir n minderbevoorregte leerder.
Dankie ook aan Monica Beukes, wat die motor bestuur het, die leerder rondgery het en gewag het totdat al die fotos geneem is voordat sy die motor teruggeneem het.
Fotos: Verskaf deur skool.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



