ZW035172
VERKOOP VAN BESIGHEID Kennis geskied hiermee ingevolge Artikel 34(1) van die Insolvensiewet Nr 24 van 1936 dat HUMA HOLDINGS CC (Registrasie Nommer CK2010/006905/23) van voorneme is om die onderneming bekend as
CASH CRUSADERS LAKESIDE MALL wat bedryf word by Winkel D004, Lakeside Winkelsentrum, Tom Jones Straat, Benoni, 1500 te verkoop aan CASH CRUSADERS STORES (PROPRIETARY) LIMITED
(Registrasie Nommer 2020/027120/07). ASHERSONS PROKUREURS
Per: Selwyn Zackon 1ste Vloer, Ashersons Chambers
34 Plein Straat
KAAPSTAD
Verwysingsnr: S Zackon/MAT20625
Tel: 021 461 6240
Reference Number: ZW035172