LettersOpinion

Inligting benodig oor ongeluk op N17

Ek wil net dankie se vir die mense se hulp. Ek het die ongeluk raport en saak nommer gekry. Ek wil nogsteeds vrae as daar mense is wat ‘n verklaring kan skryf oor wat hulle gesien het. Asb mense dit is baie dringend dat ek al daardie inligting kry. Elke bietjie informasie wat bymekaar gesit …

Ek wil net dankie se vir die mense se hulp. Ek het die ongeluk raport en saak nommer gekry.

Ek wil nogsteeds vrae as daar mense is wat ‘n verklaring kan skryf oor wat hulle gesien het. Asb mense dit is baie dringend dat ek al daardie inligting kry. Elke bietjie informasie wat bymekaar gesit kan word gaan help om die saak te hanteer.

Kontak my by 079 627 0250 (bel, SMS of whatsapp) e-pos fjgouwsalb@gmail.com of BBM my op 29588E12.

Dit is vir die ongeluk op die N17 Alberton rigting, net voor die Osborne afrit Wadeville wat op Woensdag 3 Julie om 17:00 plaas gevind het, tussen die stilstaande trok en ‘n blou Mazda bakkie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button