LettersOpinion

Albertonner bedank Izak Berg

Dis werklik ’n voorreg om ’n raadslid soos Izak Berg te ken en te ondersteun.

Ek wil graag ’n groot dankie aan raadslid Izak Berg sê.

Ek het die chaos en onwettige slaapplek van ongewenste persone aan ’n senior poskantoor beampte gerapporteer, maar sonder welslae, sy het net gesê dat hulle niks daaraan kan doen nie.

Op die stoep by die ingang na die posbusse lê oral slaap materiaal, en die stank van urine is werklik baie onaangenaam.

Toe ek dit onlangs onder raadslid Izak Berg se aandag bring, het hy sonder versuim stappe geneem en belowe om die toestand van die poskantoor ten volle reg te stel.

Dis werklik ’n voorreg om ’n raadslid soos Izak Berg te ken en te ondersteun.

Danie Crouse

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Alberton Record in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button