Sport

Steyne wen Superreeks

Span deel van Top 4 Goue Leeus-spanne.

Die o9A-rugbyspan van Laerskool President Steyn is onlangs as die rugbykampioene van die Superreeks aangewys.

Die span het derde plek in die Superliga verwerf en in die semi-finale Laerskool Kemare gewen wat hulle as een van die top vier spanne van die Goue Leeus laat kwalifiseer het. Die skool is trots op die span en hul afrigters.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Alberton Record in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button