Laerskool Randhart se eerste dogters- en seunshokkiespanne het aan die Super 12 hokkietoernooi by TUKS deelgeneem.
Die skool se dogters het algeheel derde geeindig, terwyl die seuns die negende posisie deel met Elarduspark.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



