SchoolsSport

Laerskool Randhart se rugbyspan as Goue Leeus Super Liga-wenners aangekondig

Die o10-span staan sterk teen hul opponente, en hul deursettingsvermoë lei tot oorwinning in die Goue Leeus Super Liga.

Laerskool Randhart se o10-rugbyspan het die afgelope seisoen braaf en met vasberadenheid die veld betree.

Voeg daarby briljante spanwerk, en jy het die wenners van die Goue Leeus Super Liga.

Aksiebelaaide oomblikke op die rugbyveld. Foto: Verskaf
Spanwerk in aksie. Foto: Verskaf

‘n Oomblik van gedeelde trots. Foto: Verskaf
Gedetermineerd om die skop te laat tel. Foto: Verskaf
Spanwerk ten alle tye verseker ‘n wen. Foto: Verskaf

Ranties se spelers is aksie. Foto: Verskaf

Deursettingsvermoë van die spelers het gesorg dat die punte aangeteken word. Foto: Verskaf
‘n Laerskool Randhart speler reik na die bal. Foto: Verskaf
Laerskool Randhart se o10-span vat die Goue Leeus Super Liga trofee huis toe. Foto: Verskaf

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Alberton Record in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button