Local sport

Ranties maak naam op die gholfbaan

Laerskool Ranhart se jong gholfers het uitstekend by die Ernie Els Kwalifiseringstoernooi gevaar en puik uitslae behaal.

‘n Besondere prestasie waarmee die Ranties breëbors spog is Laerskool Randhart se algeheel, en ’n indrukwekkende, tweede plek.

Jason Connoway en Lihan van Rooyen. Foto: Verskaf

Individuele uitslae is as volg: Lihan van Rooyen is gelykop in derde plek, CJ Pretorius behaal sewende plek, Marnelle Moroney eindig gelykop in 15de plek (beste dogter) met Jason Connoway wat gelykop in 19de plek eindig.

“Baie geluk aan elke gholfspeler wat met fokus, deursettingsvermoë en ware Rantie-gees presteer het. Hou aan mik vir grootsheid,” het Micheal Prinsloo van die skool gesê.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Alberton Record in Google News and Top Stories.

Supplied content

This content originated outside of Caxton Local Media, but we thought that you might find it interesting.

Related Articles

Back to top button