Die Laerskool Northmead se ses skaakspanne het op 3 September, by Hurlyvale Primary School, deelgeneem aan Ekurhuleni se Top Skaakskole-toernooi. Laerskool Northmead is as die algehele wenners aangewys.
Wessel van der Nest (o-13), van die Laerskool Northmead, is gekies vir die Benoni Krieketspan.