Local newsNews
Leer meer oor jou kinders
Gretha Wiid gaan op 28 Februarie ‘n draai by Hoërskool Hans Moore maak.
Die stigter van die Worthy Women Conference in suider-Afrika gaan gesels oor “die 10 belangrikste dinge wat jy van jou kind moet weet”.
Ingang tot die forum is gratis en dit begin om 6.30nm.
Vir besprekings en meer inligting, stuur ‘n epos na elise@hansmoore.co.za
Also read:
University courses now offered at Benoni High
Follow us on these platforms:
Like our Facebook page and follow us on Twitter.
For news straight to your phone invite us:
Instagram: benonicitytimes.co.za
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



