NewsSchools

Noorderlig deel hul nuus

 

Noorderlig Gekombineerde Skool se laerskool hoofleiers vir 2017 is pas aangewys. Hulle is (van links): Melissa Bezuidenhout (hoofdogter), Jennifer-Leigh Harrison (onder-hoofdogter) en Clinton Lubbe (hoofseun).

 

Die Noorderlig Gekombineerde Skool het die Ekurhuleni-Noord toekenning ontvang vir die skool wat die beste verbetering in graad twaalf uislae gehad het vir 2016. Henning Malan (skoolhoof) staan met die wisseltrofee en sertifikaat wat oorhandig is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Benoni City Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button