Rico Bouwer en Anri Pereira, van Hoërskool Brandwag, het ‘n blaaskans geneem op die trappe tot sukses om hul matriekafskeid te geniet. Die dans het op 24 September by Summer Place, Boksburg plaasgevind. Foto: Monique van der Walt
Met ‘n huppel in hul stap, het Henlo de Beer en Ciara Deale, van Hoërskool Brandwag, hul matriekafskeid by Summer Place, Boksburg, op 23 September gevier. Foto: Tessa’s PhotographyRico Bouwer en Anri Pereira, van Hoërskool Brandwag, het ‘n blaaskans geneem op die trappe tot sukses om hul matriekafskeid te geniet. Die dans het op 24 September by Summer Place, Boksburg plaasgevind. Foto: Monique van der WaltShridhar Maharaj and Thalia Govind brought the vibe to Rynfield Pinnacle College’s matric farewell on September 19 at Serengeti Lifestyle Estate. Photo: suppliedHoërskool Brandwag se onderhoofdoger, Simoné Singleton en hoofseun, Zander Gower was ‘n prag paartjie by hul matriekafskeid op 23 September. Foto: Cynthia Du Bruyn Photography.
Jani went from working as a student intern for the Boksburg Advertiser to being employed as a junior journalist in 2004. Taking time out to start a family, she returned to the Caxton family in 2022 as senior journalist for the Benoni City Times. Her passion is telling her community's stories.