Lisa-Ri Annandale het vyf onderskeidings vir Afrikaans, Engels, toerisme, besigheidstudies en lewensorienteering behaal.
Francois Kirsten het met vyf onderskeidings in wiskunde, IT, fisiese wetenskap, IGO en lewensorienteering geslaag.
Deon von Bennecke het ses onderskeidings vir Afrikaans, Engels, lewenswetenskap, fisies wetenskap, RTT en lewensorienteering ingepalm.
Chevonne Geldenhuys het sewe onderskeidings vir Afrikaans, Engels, wiskunde, rekeningkunde, fisiese wetenskap, besigheidsstudie en lewensorienteering behaal.
Carla Troskie het met sewe onderskeidings in Afirkaans, Engels, wiskunde, IT, lewenswetenskap, fisiese wetenskap en lewensorienteering geslaag.
Chante van Dijk het met vyf onderskeidings in Afrikaans, Engels, IT, lewenswetenskap en lewensorienteering geslaag.
Anja van Coller het ses onderskeidings vir Afrikaans, Engels, rekeningkunde, toerisme, besigheidstudies en lewensorienteering behaal.
Lee-Ann van Vuuren het met ses onderskeidings geslaag vir Afrikaans, Engels, IT, lewenswetenskap, fisiese wetenskap en lewensorienteering.
Gideon Els het met sewe onderskeidings in Afrikaans, Engels, wiskunde, rekeningkunde, lewenswetenskap, fisiese wetenskap en lewensorienteering geslaag.
Janica Loots het vyf onderskeidings vir Afrikaans, Engels, lewenswetenskap, RTT en lewnes orienteering behaal.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!