Local newsNewsSchools

Brandwag gekroon as Super-reeks wenners

Leerlinge pronk op die sport veld

Hoërskool Brandwag het op 23 April die Super-reeks finaal aangebied en is as algehele wenners van die toernooi aangewys.

Die toernooi wat voorheen as die ‘RAUnoster’ reeks bekend gestaan het, is al vir meer 20 jaar bekend as die prag-reeks op die skool sportkalender.

Netbal, hokkie en rugby spanne van agt skole vanaf regoor die land, het deelgeneem aan die byeenkoms en Brandwag se spelers het geskitter op die veld.

Die skool het vir die tweede keer die algehele wenner trofeë gelig en het dié jaar ook die prestasiebeker verower.

Hierdie prys word gebaseer op die aantal leerlinge per deelnemende skool.

LEES OOK: Brandwag skitter in eindeksamens

LEES OOK: Hoërskool Brandwag se skietspan

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Benoni City Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button