Local newsNewsSchools

Norries netball span gekroon as wenners

Die span dring nou deur tot verdere kampioenskappe

Die o-12A netbalspan van Laerskool Northmead het die vrugte gepluk na ‘n jaar van harde werk en goeie netbal.

Hulle is as D6-wenners aangewys na die uitspele wat op 2 Junie plaasgevind het.

Die span het deurgedring tot die Ekurhuleni uitspele.

LEES OOK: Laerskool Northmead blink uit

LEES OOK: Laerskool Northmead vaar uitstekend

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Benoni City Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button