Local newsNewsSchools
Hokkie-bokkies haal provinsiale span
Hulle deelname op die vlak hou die skool se naam hoog
Twee leerlinge van Laerskool Northmead is gekies om deel te vorm van die Oos-Gauteng hokkiespan.
Charmonè Fullard is gekies vir die o13B-span terwyl Melandi Bosman deel sal wees van die o12A-span.
Beide meisies sal saam met hul onderskeidelke spanne na KwaZulu-Natal toer om deel te neem aan die Interprovinsiale hokkie toernooi.
LEES OOK: Laerskool Northmead blink uit
LEES OOK: Laerskool Northmead vaar uitstekend
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!








