Die algehele wenners van die kompetisie is Bismarck Rall (senior) en Conrad Hoffmann (junior).
Die senior redenaars wenners is, (agter): Graad Ses, Miané Nel (eerste plek), Lisa Kruger (tweede plek) en Mariaska Nel (derde plek). Voor: Graad Vier, Kayla van Wyk (eerste plek), Carlien Scheepers (tweede plek), Janke van Rooyen (derde plek), Graad Vyf, Hendré van der Westhuizen (eerste plek), Hein Hoffmann (tweede plek) en Callum Craig (derde plek).
Dié junior redenaars het die top drie plekke in hul onderskeidelike kategorieë verwerf.
Die Graad Sewe wenners is Bismarck Rall (eerste), Luhan Strey (tweede plek) en HJ Knoetze (derde plek).