Local newsNews

Brandwag Klas van 1985 kom bymekaar

Een oudleerling tussen die 64 wat daar was het al die pad van Namibia gereis.

Oud leerlinge van Hoërskool Brandwag het onlangs reunie gehou vir die Klas van 1985.

Die baie suksesvolle byeenkoms was deur Rynette Joubert en Saretha Bester georganiseer en het op 6 September by The Rock Restaurant in Pretoria plaasgevind.

Een oudleerling tussen die 64 wat daar was het al die pad van Namibia gereis vir dié spesiale geleentheid.

Saretha Bester, Rynette Fourie en Henning Joubert.
Sanette Slabbert en Deon Nel.

LEES OOK: Brandwag kraai koning by rugby derby

Jako van der Walt, Leonie van Rooyen, Magda Smit en Kobus Pelser.
Agter: Charl Pretorius, Pieter Dyson, Kobus Pelser en Johan van Rensburg. Rynette Joubert (Fourie), Rene Meyer en Saretha Bester.
Marina van Coller, Juffrou Ansie Rossouw en Meneer Rossouw.
Pieter Dyson, André Prinsloo, Johan van Rensburg en Johan Erasmus (voor).
Sonet Joubert.
Agter: Deon Nel, Kobus Pelser, Flip Engelbrecht, Louis Otto en Charl Pretorius. Voor: Marthia Visagie, Lillian Pike, Sanette Slabbert, Petro Honiball en Marina van Coller.
Agter: Henning Joubert, Joe Olivier, Dries Groenewald, Pieter Dyson, Kobus Pelser, Veronica Goede, Wimpie Laubsher, Flip Engelbrecht, Johan van Rensburg en Charles Pretorius. Voor: Bresler de Beer, Hugh Joubert, Sonet Joubert, Venessa Verryne, Erika Swanepoel, Magda Smith, Leonie van Rooyen.

LEES OOK: Brandwag leerling die fikste tiener in die land

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Benoni City Times in Google News and Top Stories.

Benoni City Times

This article was compiled by the Benoni City Times newsroom.

Related Articles

Back to top button