Local news

Rynfield redenaars se tonge is los

Meer as 20 leerlinge het aan die kompetisie deelgeneem.

Leerders van Laerskool Rynfield het onlang aan die skool se interne redenaarskompetisie deelgeneem.

Jessica Scrooby en Janke van Rooyen is as die Graad Een tot Drie algehele wenners aangewys, terwyl Vené Kriel as die senior wenner weggestap het.

LEES OOK: Laerskool Rynfield hou Springbokdag

LEES OOK: Laerskool Rynfield krieketspelers wen ligas

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Benoni City Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button