Local news

Norrie gekies vir Valkespan

Michael sal die span verteenwoordig op provinsiale vlak.

Michael Cannon, van Laerskool Northmead, het deurgedring na die finale rondte van die Valke se laerskole rugbyproewe en was gekies vir die o12A-span.

Die span bestaan uit van die beste rugbyspelers in Ekurhuleni en Sedibeng.

Hy sal in Junie op die veld uitdraf gedurende the provinsiale week in Klerksdorp.

LEES OOK: Norries redenaars se tonge is los

LEES OOK: Norries sewes kraai koning

   

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Benoni City Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button