LettersOpinion

Pasop vir dié swendelaar

Willem en Sonja Naude skryf:

Hiermee wil ek graag die inwoners van Brakpan, Benoni, Germiston, Boksburg en Kempton Park waarsku teen ‘n lang, skraal man in sy 30s wie homself voorstel as Jean Pierre van der Merwe en wie by mense aanklop met die storie dat hy opsoek is na ‘n ou “vriend” wat daar gewoon het.

Hy vra dan om die badkamer te gebruik, omdat hy ver geloop het.

Sodra hy toegang gekry het steel hy klein, waardevolle items.

Die mense kom dit eers later agter, wanneer hy al weg is.

Hy dra altyd ‘n pet en ‘n rugsak.

Ek en van ons vriende is al deur die vent besteel.

Wees asseblief op die uitkyk vir die dief en die sekuriteit, en bel die polisie dadelik.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Benoni City Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button