CMR se jaarlikse ontbyt
Die Christelik Maatskaplike Raad (CMR) bied sy jaarlikse ontbyt aan by die NG Gemeente, Dalpark te Boekenhoutstraat. Vir kaartjies en meer inligting kontak die CMR kantoor by 011 744 4020.