Lag-jou-slap Afrikaanse Komedie Extravaganza!

Na die sukse van die eerste Groot Grap in 2012, volg Groot Grap 2 met van die snaakste komediante wat jy ooit saam in een konsert sal sien. Kom lag jouself slap vir twee ure van “stand-up comedy” en komiese sketse met van die beste komediante, By Carnival City, Big Top Arena.

Back to top button