NewsSchools

EG Jansen se rugbyspanne vaar goed

Drie spanne van die Hoërskool Dr EG Jansen het die Valke Makro Hoërskole Rugbyliga gewen:

o-15A’s speel teen Vereeniging Gymnasium en wen met 29-10;

o-16A’s speel teen die Hoërskool Kempton en wen met 15-13;

Die eerstespan.
Die eerstespan.

Die eerstespan speel teen die Hoërskool Kempton en wen met 26-17.

Die spanne speel op 3 Augustus in die kwartfinaal van die Beeld Trofee op hul tuisveld.

Die o-15A-rugbyspan.
Die o-15A-rugbyspan.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button