Hier te sien (van links) is Sumare Maritz, Celine Ludik, Jandré Bornman, Devan Kriel en Etienne du Toit. Saam met hulle is Francois Nel, adjunkhoof en rekeningkunde-onderwyser (links) en de Chalain.
Van die gaste het onder andere, Nhlanhla Nene (Minister van Finansies) en Paul de Chalian (PWC hoof van belasting vir Afrika) ingesluit.
Die spoggeleentheid was in die vorm van ’n ontbyt in Sandton.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!