NewsSchool sportSchoolsSport

Atlete Laerskool Goudrand se trots

Laerskool Goudrand atlete het geskitter tydens die Boksburg Laerskole Atletiekvereniging kampioenskappe wat by die Laerskool Westwood plaasgevind het.

Die Laerskool Goudrand se Milano Pieters het Gauteng by die SA Skole Atletiekkampioenskappe, in Germiston, verteenwoordig. Hy het ’n silwer medalje in die 80m vir seuns o-10 gewen, en ’n goue medalje as lid van die o-10 seunsaflosspan ingepalm.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button