Die wenners van die 1 200m item vir dogters o-12 was Corlise Stoltz (Concordia) in die eerste plek (middel), Helene Kruger (Garsfontein) tweede (links), en Marli van Krieken (Concordia) derde.
Die skole teenwoordig was Laerskool Dalview, Arbor Primary, Laerskool Concordia, Laerskool Garsfontein en Laerskool Impala.
Hier te sien is Tristen Pelser, van Concordia, wat die 100m hekkies in die o-12-oudersomsgroep aangepak het.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!