NewsSchools

Wessies blink uit in Dell’Arte-kunswedstryd

Claire van der Merwe is vir die tweede agtereenlopende jaar 'n itemwenner

Laerskool Westwood se leerlinge het weer uitgeblink in die Dell’Arte kunswedstryd wat hierdie jaar ook die aanlyn uitweg gevolg het.

Die Wessies het 15 itemwenners, 9 A+++, 56 A++ en 132 A+ toekennings by dié kunswedstryd ingepalm.

“Leerders het die jaar ook vir die eerste keer aan die nuwe Multimedia-afdeling deelgeneem waar hulle Tik-Tok video’s kon maak en instuur,” het sy verduidelik.

Claire van der Merwe, ‘n Graad Sewe leerling, het ook die hoogste punt behaal vir ‘n tweede jaar in ‘n ry met haar pragtige visuele kunsitem. Sy is ook vir die tweede jaar agtereenvolgens die itemwenner in dié kategorie.

Lees Ook: Laerskool Westwood vier agt dekades van trots

Lees Ook: Top uitblinkers by Westwood

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button